MissT2309's Journal, 22 Jan 14

SHIT not getting the motivation to gym! WTF? i try to just do SOME weights or skipping but the "thrill" and "wanting more" is just not happning! what am i gonna do! :'( :'( im starting USN's 12 week gym plan next week and i can barely finish ONE set. im screwed.... there's nothing harder than trying to gym when you not 'IN THE MOOD' ai dammit!

View Diet Calendar, 22 January 2014:
1348 kcal Fat: 37.46g | Prot: 108.42g | Carbs: 142.79g.   Breakfast: Jungle Oats, PnP Fat Free Milk. Lunch: KOO Baked Beans in Tomato Sauce, Gem Squash, Grilled Chicken. Dinner: Ultra Mel Lite Vanilla Custard, Jelly, Smash Original Fat Free, Woolworths Reduced Fat Cheese Sauce, Sea Harvest Kingklip Fillets. Snacks/Other: Clover Long Life Full Cream Milk, Kellogg's All Bran Hi-Fibre, Canderel Stick, Coffee with Milk, Tea with Milk, USN Whey Protein. more...
1888 kcal Exercise: Resting - 16 hours, Sleeping - 8 hours. more...

   Support   

Comments 
PS: The reason you do not have motivation is because you keep kicking your own ass!!! Give yourself a break BFF it will come.... Will see what we can do today to get you motivated. xx 
21 Jan 14 by member: Bibs9001
Ai, wens ek het advice gehad, maar ek self sukkel my gat af!! Ek diet lekker en het nie n probleem om dit te doen nie, ek gaan oefen na werk, maar dis asof ek net nie kan wag om klaar te maak sodat ek net kan gaan chill nie!! Darem probeer ons oefen en gaan darem nie net huis toe en park op die bank nie (wat ek gewoontlik doen LOL)!!! 
21 Jan 14 by member: Zonika@1
Kom ek se julle wat.. Toe ek begin diet het, was ek NOOIT lus vir gym nie. dit was nie eers vir my lekker in die gym nie. ek het nie motivation gehad nie, maak nie saak wat ek gedoen het nie. Jy moet jouself eenvoudig net fisies gym toe sleep en gaan oefen. en jy stop nie omdat jy moeg is nie, jy stop eers wanneer jy KLAAR is. Nou is dit heeltemal anders om met my.. ek kan nie meer wag elke liewe dag om by die gym uit te kom nie. ek moet myself uit die gym uit sleep om huistoe te gaan en te gaan rus. eks 6/7 dae n week in die gym. dis so deel van my roetine, ek kan nie sonder dit nie. alles raak n habbit, hoe jy eet en elke dag gym toe gaan. just dont give up ever!! druk deur. die eerste rukkie is altyd die moeilikste en dis wat jou gaan maak of breek. jy is baie sterker as wat jy dink jy is, so pick yourself up and head to the gym. jy sal nie oor 5 maande spyt wees nie, dit kan ek jou belowe. 
22 Jan 14 by member: WeasyS
Well said. Dis nie motivation wat jou tot by jou doel gaan kry nie. Dis habbit. Ek het nooit die motivation om my tande te borsel nie, maar as ek dit nie doen nie weet ek hulle gaan vrot word en uit moer..... 
22 Jan 14 by member: JrkFitness
Baie goeie advise! thanx!! Ek is sommer nou ook motivated!!! As ons net die eerste paar weke kan vasbyt en die eerste verskil aan ons lywe en gesondheid sien, dan dink ek die motivation sal sonder twyfel van self daar wees!! Tyd om die slegte habbits met goeie habbits te vervang!! :-) 
22 Jan 14 by member: Zonika@1
thanks jul! sien nogsteeds op na vanand se exercise maar gaan aanklou aan die gedagte dat die sal amazing word mettertyd lol. en JRK + Weasy isi Vet ongesonde bliksempies wat die advice gee nie. hul is actually living proof! so dit vat ek dan ernstig.  
22 Jan 14 by member: MissT2309
hahahahahaha JRK!!!! julle moet net deur druk. eerste ruk is die moeilikste, im not even gonna lie, maar as jy daar deur kom en die eerste results sien, dan is jou kop deur. dan raak dit kak lekker, belowe! dan wil mens ook nie eers iets verkeerd vreet want jy voel so skuldig jy kan dood haha. als raak lekker, oefen en die eet 
22 Jan 14 by member: WeasyS

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


MissT2309's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.