MissT2309's Journal, 15 Jan 14

Yay the first 48 is complete (the first 2-3 days are the hardest to break into your new habits) feel like it's tons easier now. still hard but not bad :) now i must start gyming!!!

   Support   

Comments 
What is the strategy for 2014 girl?  
17 Jan 14 by member: Zonika@1
you can do it!!!!!! 
17 Jan 14 by member: WeasyS
Daar's hy...!! Sien jy nou.... dit is nie so bad nie... Ek is actually baie trots op jou ... Jy was so verskriklik hard op jouself in jou vorige "journal entry". Jy is 'n baie spesiale mensie met 'n baie oulike persoonlikheid... En 'n mens is tog baie meer as net 'n syfertjie op 'n skaal... So ontspan gerus en fokus op gesond lewe ... Ek is seker hierdie is die begin van groot dinge... Op jou profile foto lyk jy in elk geval baie mooi.!!! ...  
19 Jan 14 by member: Hennie.Becker
Ag jus Hennie dis nou sulke mooi woordjies daai! maak my sommer baie beter voel en meer gedetermined! thanx viri support jul. Z my strategie is as volg: 1)MOENIE OBSESS OOR CALORIE EN KOS CHOICES NIE.solank ek net onder 1400 bly! 2)drink elke dag 1.5L water by werk (excl tee en koffie) ek kom agter dit speel n moerse rol met die hoeveelheid gewig wat mens verloor! 3)try maandae tot donderdae skip vir 15min aan een en lots of weight training en 4)nie myself so op beat nie en begn my liggaam liefhe . wat dink jy>?  
19 Jan 14 by member: MissT2309
Miss T, ek like jou plan van aksie!! As mens te veel concentrate op die negative dan sukkel mens nog meer om gesonder te lewe, so eks bly jy gaan nie te veel stress oor jou calorie intake nieā€¦ Jy weet wat werk vir jou. LETS DO THIS!!! Whoop whoop!!  
20 Jan 14 by member: Zonika@1
Yes...!!! Ek hou van strategie... En ek dink dit sal verseker werk...!! Die goeie nuus is... Ek dink jy kan dit nog 'n bietjie vergemaklik en vereenvoudig...!! . ;) Onthou jy is 'n mind en 'n body... Daar is drie baie belangrike goed wat jy gesê het .... 1 Love jou liggaam... Kyk uit en dink ook oor die positiewe eienskappe... Soos ek gesê het vir my is jy pragtig... So daar is positiewe dinge.... 2 Moenie jouself op beat nie want dit help eintlik nie ... Jou sukses is gewaarborg as sag is op jou self en lief is vir jouself...!!! 3 Moenie obsess of calories en food choices nie... Ek sal hieronder meer sê daar oor.... 'n Mens kan die hele diet ding baie vereenvoudig en vergemaklik... 'n mens hoef nie spesiale kos te koop nie.... 'n mens hoef nie spesiale kos te maak nie... 'n mens kan steeds diet terwyl gaan uiteet of genooi is vir 'n braai.... Dis selfs moontlik om met take aways of selfs junck food te diet.... Jy sal sê... Ek is nou belaglik ....Jy sal verstom wees as jy sien hoe eenvoudig dit is... Hier kom die punch line nou...!!! Eet net soos wat jy altyd geëet het MAAR LOS NET DIE SOET GOED EN DIE WIT GOED UIT .... 'n Voorbeeldjie of twee : By braai.... Geniet steeds 'n 300 gram steak... Los net die pap, broodjies of aartappelslaai. Drink 'n glasie droë wyn wat jy heel aand aan kan sip sip... In plaas van 3 of 4 brutal fruits of ander tiepe coolers. As julle take aways kry... Los die slap chips en die boonste hamburger broodjies. Drink sparkling water in pleks 'n coke... As jou ouma jou nooi vir middagete... Geniet die skaap boud of roast... Los die rys en aartappels... Eet die slaaie... Versigtig net vir rys slaai en ryk aartappelslaai... As jy so lus is vir koekie dat jy kan dood gaan... Maak eers 'n draai by die yskas.... Eet eers 'n stukkie oorskiet braai vleis of 'n stukkie kaas... Geniet dan 'n koekie... Jy sal sien die kans dat jy 'n tweede of 'n derde een sal wil hê... Is sommer baie minder.. Ek dink jy verstaan wat ek bedoel.... :) ' n mens se liggaam het 'n ingeboude meganisme wat enige oortollige proteïene outomaties uitskei... So jou liggaam skakel proteïene om in energie as hy energie nodig het en skei outomaties oortolliges uit.. So Jou liggaam diet outomaties met proteïene... Cool né... Net gou ietsie oor oefen... Dit gaan weer snaaks klink maar dit werk..... Oefen doel bewus lig... Jou onderbewussyn bou 'n weerstand op teen oefeninge wat te hard is... Maar as hy weet hierdie wat nou kom is 'n "walk in the park"... Dan is die kanse baie beter dat hy jou gaan toelaat vol te hou met die oefening.... As hy weet hierdie wat nou kom is baie swaar... Dan dink hy redes uit wasrom jy die oefeninge moet skip. .. Dan voel jy skuldig... Dan dink jy ek sal 2 keer harder moet oefen... Dan skop jou onderbewussyn vas... Ek is seker jy het dit al ervaar... En verstaan presies wat ek bedoel.... Hahaha Hoe gereeld 'n mens oefen het 'n baie groter effek as hoe hard 'n mens oefen... So maak daai gewigte sommer 50% ligter....? Jy kan dit weer GELEIDELIK swaarder maak.... As jy in die ding is.... En maak dit fun vir jouself.... Skip terwyl jy 7 de laan kyk of train saam met 'n buddy... Sjoe.... Hierdie is my rekord vir die langste comment ... Ek weet baie min van jou omstandighede af.... So ek het dalk baie veralgemeen.... Maar ek dink jy weet wat ek probeer sê.... Jy gevra wat dink ek... En ek het nou gesê... (Dalk te veel... Hahaha) Ek dink jy het klaar die draaipunt bereik.... Van hier af gaan dit net beter gaan... Geniet die sukses wat nou kom....!!!  
20 Jan 14 by member: Hennie.Becker
Hennie ek love jou comment en stem 200% Awesome!  
20 Jan 14 by member: Bibs9001
Ja kyk, ek stem ook 200% saam! well said!! Hallo Bibs, long time :-) 
20 Jan 14 by member: Zonika@1
Hi Zonkie, dankie, ja jong dit is maar I'm BACK TO STAY MWAH! 
20 Jan 14 by member: Bibs9001
hehe ai ek sien arme Z se naam bly is ook "here to stay" hehehehe 
20 Jan 14 by member: MissT2309
hehe, ja kyk!! Zonkie sal nooit weg gaan nie haha!! maar Bibs, jy mag die naam gebruik hoor...  
20 Jan 14 by member: Zonika@1
Whahahaha! Dankie Zonkie 
20 Jan 14 by member: Bibs9001

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


MissT2309's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.