MissT2309's Journal, 14 Aug 13

Good morning! how are all you doing? eish im still stuck at 73/74 :/ but thinking its maybe my Plateu as this is the first time this is happening. and im doing alot of weight training so :P hoping that the CM will work in my favor when visiting Doc. saturday . i was a naughty girl with my diet this time (with the whole swine flu shit etc etc.) but although the scale is showing middle finger to me this morning, i feel good inside as i feel like my mindset is super good again :) hope you have a splendid diet day and remember # a chocolate is AMAZING for the 10 minutes whilst eating it , BUT a sexy ass body is AMAZING for much longer!!!

View Diet Calendar, 14 August 2013:
973 kcal Fat: 30.95g | Prot: 40.65g | Carbs: 137.59g.   Breakfast: Gem Squash. Lunch: Avocados, Enterprise Back Bacon, Lettuce, Hellmann's Lite Mayonnaise, Flour Tortillas (without Added Calcium). Dinner: Vegetable with Beef Broth (Canned, Condensed), Banana. more...

   Support   

Comments 
You will do just fine at the doc, yes you were naughty but not half as much as you think :-) xxxx 
14 Aug 13 by member: Bibs9001
More girla!! sjoeg, voel of ek jare laas op FS was, ek voel sommer skuldig. Maar dinge gaan bietjie hectic aan my kant. Ek is ook al vir n maand stuck op 73 en dit suck big time, maar darem tell ons nie op nie. lekker daggie vir julle amal :-)  
14 Aug 13 by member: Zonika@1
thnx jul . ja nee Z! dis nie lekker nie! ek gaan try 4 keer gym die week! 2 aande boks en 2 aande weights. Hoe gaan dit met jou insanity workout! jyt goed gedoen toe jy dit begin doen het! hou net aan daarmee girl! O en dankie BIBs ! o ja,,, jo chokkie en cookies is IEWERS weggesteek in my kantoor ;) ;)  
14 Aug 13 by member: MissT2309
Chocolate is amazing. But why, if even only for 10minutes, does my mind/tummy/heart (yes heart lol) yearn for it all the live long day? p.s Show the middle finger back at your scale. Hell if you feel good, that's all that bloody counts. Woohoo :) 
14 Aug 13 by member: Tamzen
jou gewig kan stilstaan oor water weight. jou weight training vervang ook die vet met spiere haha so moenie te veel worry oor die skaal. vat jou measurements. dis wat ek doen. want my gewig staan pretty much stil al vir 2 maande dink ek. :) maar kan sien die cm's val af. ekt gewonder waar julle almal is LOL welkom terug 
14 Aug 13 by member: WeasyS
Ja jys seker maar reg Weasy lol. hoe voel jy? is jy al beter? 
14 Aug 13 by member: MissT2309
ek voel al beter dankie :) sukkel net met effe loopneus en nog bietjie slym op die bors. ek gaan vanaand hokkie toe vir die eerste keer in 2 weke. kon nie gym of hokkie toe gaan nie. maar vanaand MOET ek want eks so misluk hahahah was gewoond aan elke liewe dag 5/6 dae n week oefen vir 4 maande lank, so die 2/3 weke het my mal! 
14 Aug 13 by member: WeasyS
was gister jou fasting day of het jy net min geeet MissT? 
14 Aug 13 by member: WeasyS
hehe eks bly jy voel darm beter! nee ek fast nie op die oomblik nie. ek sal weer as ek 100% op track kom! hoop jy enjoy hokkie! Nee skies ekt vergeet om my kossies vir gister te update maar het nou lol hehe. ek hou my cals onder 1000 en carbs try ek onder 100 hou.:) 
14 Aug 13 by member: MissT2309
dis hoekom jy nie gewig verloor nie skattebol! want jou cals is onder 1000. jy moet TENMINSTE 1000cal per day eet. dit is wat jou liggaam nodig het vir sy normal daily functions. as jy nie genoeg eet nie (minder as1000) starve jy jou liggaam en dus verloor jy nie gewig nie. ek het dit ook gedoen, onder 1000 geeet. toe verloor ek niks. toe up ek my cals en eet wat ek moet eet, wat 1742 was. ekt so na as moontlik aan dit probeer kom maar kan net so 1200 - 1400 eet. toe verloor ek lekker hoor. no jokes, ek praat nou uit ervaring. ek weet mens dink hoe minder jy eet, hoe meer gaan jy verloor. its not true. you have to consume what your body needs. ekt dit getoets en dis defnitief die waarheid 
14 Aug 13 by member: WeasyS
ook, as jy minder as 1000 eet, mess jy jou hormone en metabolisme op. alles raak vertraag. up jou protein en eet high cal foods om net bo 1000 te kom. sien jys lief vir avo en bacon - eet nog van dit en peanut butter ook lekker hoog in cal 
14 Aug 13 by member: WeasyS
Shoe Weasy jyt dalk n punt beet daar lol. ek sal dit " up na 1200 toe? hoe is dit? ja ek loove bacon en avo hehe. :P:P  
14 Aug 13 by member: MissT2309
jip, eet net 1200 cal n dag dan kyk jy hoe dit na n week gaan. as jy nog nie verloor nie, up met nog 100. 1200 klink baie hoog, maar glo my, jou basic metabolic rate verbrand meer as dit en dus moet jy genoeg eet dat jou body kan function anders staan hy stil want hy dink hy starve. 
14 Aug 13 by member: WeasyS
en as jy meer protein eet, sal jy langer vol bly en sal jy ook minder goed crave, dus sal jy minder binge. dit was altyd my probleem - te min geet, te min proteine en dan crave ek alles en sodra ek begin eet dan binge ek. grootste fout. up eerder jou cals en wees healthy en lose weight :) :) 
14 Aug 13 by member: WeasyS
also, weigh your food. ekt vir my n kombuis skaal gekoop sodat ek meer akkuraat kan log! werk soos n bom! die estimates is nie vreeslik akkuraat nie. my skaal was maar R120 
14 Aug 13 by member: WeasyS
Ag man - ek verlang vir julle ! Sal bietjie meer gereeld probeer inloer ! - Stay determined :) 
14 Aug 13 by member: PontJieBoTTeR
Dankie Weasy! Jyt sommer lekker tips daar vir my ook gegee :) 
14 Aug 13 by member: Tamzen
groot plesier julle :) skree gerus as julle iets wil weet of so :) 
14 Aug 13 by member: WeasyS
jy moet Pontjie! ons mis jou ook! 
14 Aug 13 by member: WeasyS
Pontjie! Het al begin worry oor waar jy is haha!Welkom terug! :D Weasy baie dankie!! ek gaanmy cals nou increase soos jy se maar gaan dit increase met protein ;) soooo that means i can eat 3 PIECES OF BACON vanoggend :D:D:D whoopaaa!!!! love jou stukkend! lets hope it works hehe want dt maak sin wat jy se! want ek gym ook elke dag nou vir 1.5ure so dan gaan my body EERS dink eks besig om te peg van starvation! why didnt i think bout that :/ hehe. 
15 Aug 13 by member: MissT2309

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


MissT2309's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.