MissT2309's Journal, 07 Aug 13

found myself crying "krokodil trane" last night. Guess i just reached a point where i actually miss eating "real" (fatty,crispy,juicy,oily,sweet,Cake,syrupy) foods. and being stuck at 74kg's makes it worse.Strangely enough the thing i am most worried about is going for my dietitian appointment next week! Deff. not on track and hes going to be so disappointed.:( I totally went off the rails last 2 weeks and it is very difficult getting back on track even though you went "sober" for 3 months now. #slippingissoeasybutsucceedingishardest

   Support   

Comments 
don't let a few slips get to you, you realised that you're bit off track, so now you can do something about it. rather use it as motivation to get going again than letting the disappointment other people may have get to you. you will far far greater with confidence and determination than with regret. and in the future when you feel like slipping again think about how shitty it feels when you went of the trail in the past and use that to motivate you to try harder. and a cheat day once or twice a month isnt too bad. so clear up the tears and stay strong! good luck :) 
07 Aug 13 by member: daisy92
Hang in there!!! You can do it. We all know how hard it is to do this, and we all fall by the wayside along the way, but its how you react to that and the best way is to pick yourself, dust yourself off and carry on! You can do it!!!  
07 Aug 13 by member: slacker36
MissT - dit is nie altyd maklik nie. dit is n challenge. darm wil jy weer op die regte pad kom, so jy gaan.byt net vas!!! ek weet jy kan dit doen. jyt so mooi gehou. jou motivation en determination was awesome. moenie dat kos jou baas wees nie :) eet wat jy wil, solank dit net in jou calories vir die dag pas. moenie so hard op jouself wees nie. eventually raak dit n leefstyl. dit was vir my ook verskriklik moeilik aan die begin, maar mens dink net heeltyd aan wat jy wil bereik uit dit en dit druk jou deur. ek was die naweek so lus vir spur, toe gaan eet ek n steak en in plaas van veggies, vat ek toe chips en onion rings. dit was my cheat meal. daai vetterige goed het my soooo siek laat voel, ek wil dit nie weer eet nie. jy sal nog lekker in die ding inkom. be strong. ons is hier vir jou xx 
07 Aug 13 by member: WeasyS
Miss T, i hear ya. Please know that you're not alone, and that we all struggle, and we all tend to 'pluk n traan' every now and again when things just don't feel like they're coming together. Heck, I know I had the same kind of mini-meltdown last week Thursday. I know it doesn't feel like it, but when you speak up about how you feel, it motivates others, so never be ashamed of yourself, because fact of the matter is that you already know you're at fault - and that's half the trail back :) Good luck to you, you can do itttt :) 
07 Aug 13 by member: Tamzen
Thankz guys! :) i actually feel better now! hehe. @Weasy ekt ook nou begin EEN cheat meal n week toelaat vir myself (n mother van n fruit salad wat swem in yogurt en muesly en vrek baie heuning hehe.You guys motivate me to be strong and really made my heart feel lighter.Together we CAN and WILL fight this! Can i get an Amen! hehe THANK YOU!!!!!! xxxxxxx  
07 Aug 13 by member: MissT2309
AMEN! :D 
07 Aug 13 by member: Tamzen
jou cheat meal is nog gesond.. myne bestaan uit, pies, spur, pizza, mcdonalds, steers...ens hahahaha  
07 Aug 13 by member: WeasyS
74 is reeds 'n moerse improvement vanwaar jy kom - just remind yourself of that constantly... ek en my man deel op die oomblik elke aand 'n chocolate brownie (so verkeerd) maar dis my ONE pleasure a day - verder drink ek nie naastenby genoeg water nie en ek lewe van koffie die laaste tyd. Ek het vandag broodjie ingepak wat ek so 8uur geeet het en eet nou my sop - met die nuwe werk en training en deurmekaar skedule is ek ook geheel en al van track af. Ons het Sondagaand gaan uiteet - voor ek my kon kry bestel ons die nachos vir voorgereg (gelukkig om te deel) ek het letterlik 2 chips met bietjie cottage cheese geeet en kon myself nie kry om meer te eet nie en sonder om te dink was my kos order die avo, bacon en chicken salad. Vrydagaand was ons ook uit... ek het ribs met wings combo en side salad bestel - oooo en 'n bak creamed spinasie opgevreet ! ek besef almeer dat dit alles in die kop is ... ek eet dalk nie meer so verkeerd nie maar sukkel my gai af met portion control en al eet mens gesond is TE veel ook nie TE goed nie. Jy doen great en jy is baie hard op jouself. CUT YOURSELF some slack girl. Doen dit vir jouself en niemand anders nie. Jou dietician is daar om jou te guide - jy gaan hom nie dissapoint nie net jouself en weet jy wat DIT IS OOK OKAY ons is mens en mens is nie perfek nie PLUS die lewe is te kort om elke liewe calorie te tel en nooit iets lekkers te eet nie. As jy jou liggaam gaan deprive gaan jy dit crave Koop vir jouself 'n chippie en eet dit een of twee keer 'n week of 'n chocci wanneer jy lus het maar 'n kleintjie nie 'n slab nie dan sal die cravings nie so erg raak nie en sal jy jou nie vergryp wanneer jy die geleentheid kry nie. Ek preek nie en ek gee ook nie orders nie ek deel net met hoe ek dinge ondervind... STRONGS girl - ek voel net so mismoedig lately but keep going.... Al gaan dit nie soos dit moet nie onthou jy hardloop alreeds die race terwyl daar mense is wat nog op die bank le en wonder of hulle moet deelneem.... 
07 Aug 13 by member: PontJieBoTTeR
wow pontjie. Jyt n baie mooi ding daar gese. Jul is reg. ek gaan ophou so erg wees op myself! Dankie vir al die mooi woordjies en aanmoediging. ek voel sommer beter. Ek dink ekt ytgefreak omdat ons see toe gaan die lang naweek en ek voel nog nie reg/comfortable om n bekini top rond te loop nie :( al se my lief vir my ek is gladnie te vet vir dit nie. het seker maar net gehoop ek verloor nog 10 kilos in die week om "reg" te wees om vleis te wys opi beach lol. Self esteem is maar die culprit hierso lykt vir my. dankie jul. ek gaan nie omgee wat ander mense die naweek dink nie. ek gaan net hou by my dieet so sterk soos ek kan en myself try geniet. xx 
07 Aug 13 by member: MissT2309
Ons is te hard op ons-self - 'n vriend se ook nou die aand vir my "jy het so maer geraak - sulke tye wil ek hulle oe leen want in my eie oe voel en lyk ek nog soos 'n tellytubby en voel ek soos 'n oversized opgestopde russian ... Trek aan waarin jy gemaklik voel al lyk jy hoe daarin ! Dalk is 'n bikini net die ding om die komplimente te hoor .... So skeer daai bene en trek hom aan :)  
08 Aug 13 by member: PontJieBoTTeR

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


MissT2309's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.