MissT2309's Journal, 26 Jun 13

Woaaww. started drinking the Phedra cut lipo xt today and on such a trip...... hahhahaa. but not thinking of food at all!!! and weeing alot lol. weird... o well dont complain xD

View Diet Calendar, 26 June 2013:
791 kcal Fat: 25.38g | Prot: 52.98g | Carbs: 64.94g.   Breakfast: USN USN Phedra Cut Lipo XT, Fried Egg, Gem Squash. Lunch: Avocados, Tomatoes, Woolworths Roasting Farmstyle Vegetables, Beef Inside Skirt Steak (Lean Only, Trimmed to 0.65 cm Fat). Dinner: Sprite Sprite Zero (Can), Whiskey, Gem Squash. more...

   Support   

Comments 
dit was presies dieselfde met my dag een. Ekt dit nie baie lank gedrink nie want dit het nie vir my gewerk nie. hoop dit werk vir jou though 
26 Jun 13 by member: WeasyS
hahahahahaha ek het dit ook gedrink en dit het ook niks vir my gedoen nie Het nog 'n bottel Lady Lipo 6 ook by die huis wat stof opgaar ..... :) ONTHOU net - ophou eet is NIE die antwoord nie - thanks vir dai great advice Weasy (ek kon nie my calories vir die dag meer kry nie toe eet ek maar weer paaper heheheheheheheehehe) 
26 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
Hahaha. gister kla ek ek wil heeltyd eet en vandag het ek weer nie n eetlus nie :/ al my kos is klaar gelog, moet dit nog net eet hahaha 
26 Jun 13 by member: WeasyS
Fat Burners moenie gesien word as n manier om gewig te verloor nie, maar eerder as n opsie as jou gewig verlies begin stillstaan en jy doen als perfek. Hulle verhoog anyway net jou metabolisme met 10%. So dis soos n extra 160 calories +- vir n vrou. 
26 Jun 13 by member: JrkFitness
Ek eet nogsteeds, die dae wat ek net voel ek staan still/ is honger dan klap ek so een pilletjie. JRKFitness het jy al Jack3d getry?? Ek hou nie op eet nie :) ek voel net vreeterig vanoggend maar dis darm heeltemal verby! sheeeww.  
26 Jun 13 by member: MissT2309
Ek het vir my Patrick Holford se CARB SLOW of SLOW CARB gekry (ek het bietjie stilstaande maag issues) so gehoop die fibre help maar dit swel apparently wat dan ook maak dat jy nie so honger voel nie en ek moet se dit wil VOORKOM of dit werk..Drink dit nog net 3 dae so sal maar sien hoe dit gaan. Met fatburners het ek nog nie veel results ervaar nie dalk oor ek geweeg en nie gemeet het nie. Eks op dai plato....  
26 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


MissT2309's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.