MissT2309's Journal, 25 Jun 13

so had a 24 hour virus thingy that made me very sick! but woke up this morning feeling like a million bucks!! :D Put on my sexy new clothes that lovey baught me over the weekend and the people @ the office nearly died haha (yes im a sloppy hoody with sneakers kinda girl so boots and ski pants etc was a bit of an experience) the domestic even confessed that in the begining of the year (when i was 14kg's bigger) she went to my boss and asked her if i was PREGNANT! needless to say that totally whiped ANY cheating thaughts that i even considered lol. decided WHEN I REACH MY GOAL WEIGHT I VOW TO NEVER SLIP UP AND GO BACK TO WHERE I WAS ... EVER AGAIN! Meet you on the skinny side Z! KFC Bowls is lekker vir dai half uur wat jy dit eet maar n sexy healthy lyfie is LEKKERDER 4 ever! :D:D

View Diet Calendar, 25 June 2013:
485 kcal Fat: 25.54g | Prot: 28.71g | Carbs: 34.65g.   Breakfast: Fried Egg, Red Tomatoes, Toasted Rye Bread. Lunch: Eskort Russian, Broccoli, Knorr Cheese Sauce. more...
1965 kcal Exercise: Boxing - 5 minutes, Resting - 15 hours and 55 minutes, Sleeping - 8 hours. more...

   Support   

Comments 
Hehe, so true!! Niks meer KFC Bowls of Hot wings nie…. alle “cheating” op n stokkie!!! Van nou af gaan ons ass kick met n nuwe sexy lyfie, klere, tights en boots!! Ggrrrrr….  
25 Jun 13 by member: Zonika@1
Dis nou wat mens noem positive attitude! Ja, dis eers as almal jou begin vertel dat jy maer lyk dat jy besf hoe vet jy eintlik was! Wil ook nooit weer daai gewig sien nie! 
25 Jun 13 by member: Carstens8
:( *ek voel sommer vir sulk* ek het ook komplimente gekry en toe weer 6kg opgetel waarvan ek nie 'n damn ontslae kan raak nie  
25 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
Hoe ver het jy nog om te gaan Carstens? Jyt dalk net n Plateu berein Pontjiebotter (lag elke keer viri naam hehe) Moet asb net nie jou cool verloor en begin als eet net omdat jy voel om niks te eet help inelkgeval nie so kom ons vreet! Hou net aan en wys dai blerrie vet wies baas van jou lyf lol! watse dieet volg jy?  
25 Jun 13 by member: MissT2309
Ek stem MissT, ons moet van nou af vir "vet" ore aan sit!! Net ons kan iets ontrent ons lywe doen (ek weet dit is makliker gese as gedoen), ons amal is in die selfde bootjie so ons moet mekaar help roei LOL. 
25 Jun 13 by member: Zonika@1
Julle moet bietjie kyk na intermittent fasting. Jy eet niks vir 16 uur en dan eet jy al jou calories in 8 uur. Werk soos n bom. Kyk bietjie youtube videos daaroor. Ek eet soos n monster 3400 calories n dag en dan gym ek n uur elke dag en ek bly lean, tell net meer spier massa op. 
25 Jun 13 by member: JrkFitness
Yip, jy is reg, dit werk soos n bom die fasting!! Mense judge dit gewoontlik net te vinning want ons amal is ge-brain wash dat n mens MOET 3 keer n dag eet. My ouers doen dit vir 19 uur elke dag en hulle lyk super goed en het al die energie in die wereld. Ek sukkel net om my kop reg te kry, hehe  
25 Jun 13 by member: Zonika@1
Ek hou my carbs dop - die enigste rede hoekom ek nie verloor nie is omdat ek nie oefen nie - tried and tested - I KNOW what the reason is eks net te bleddie lui op die oomblik en die weer help nie veel nie Ek eet wanneer ek honger is en drink wanneer ek dors is Ek cheat een of twee keer 'n week met pakkie chippies of chocci of roomys of snytjie toast met peanut butter Ek drink my 5-6 koppies koffie met fat free en 2% melk sonder suiker Ek drink my shakes (met oats in) soggens en middae en saans eet ek my hoender of vark met groente Ek hou nie van vrugte nie As ek snack is dit low carb nuts of lepel peanut butter of blokkie kaas Ek drink 3-4 liter water 'n dag As ek oefen drop ek mak-mak die gramme (dis hoe ek nog elke keer by my goal uitkom tot ek ophou en dan kom die kilos weer terug maar ek maintain die 6kg wat ek opgetel het nou al amper 4 maande as ek bly op en op en optel het was dit dalk 'n ander storie FEIT is jy kan gaan google jy kan magazines koop jy dokter vra almal het een of ander storie of theory of geloof en almal gaan jou van iets probeer oortuig geen mens se liggaam of DNA is dieselfde nie wat vir my werk gan nie vir jou werk nie en visa versa ek weet CARBS sit die gramme by op die skaal dit is hoekom ek dit beperk - NIE UITSNY NIE, want ek glo my liggaam het dit ook nodig ! Die lewe is te kort om die lekker in die lewe geheel en al op te gee daarom voel ek dit nodig om te cheat en myself te treat met lekker goed ook by tye Ja en bitch en moan en sulk oor die gewig want dit laat my bietjie voel as ek mismoedig is ! Ek sit ongelukkig vir 10 ure 'n dag op 'n stoel op my gat voor 'n rekenaar want dit is wat my werk vereis en opstaan en oefening is nie juis moontlik nie dan sit ek in verkeer en as ek by die huis kom het my mense aandag nodig. Van 1 Augustus af sal dinge ook verander want ek het ander werk gekry waar ek meer mobile gaan wees en waar ek meer ure in 'n dag VIR MYSELF gaan he ! Baie dankie vir almal se advies - ek sal kyk daarna en dit incorporate hoe en waar ek kan en dalk maar weer vir hipnose gaan en 'n mindf*ck sessie deurwerk om my te kry om te oefen - as dit kon werk om my te laat ophou rook na amper 20 jaar kan dit my seker kry om te oefen ook !  
25 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
hahahahaha okay. Klink my na n klomp kak verskonings. Want feit bly staan n diet werk nie, n leefstyl wat jy kan toepas doen. Die enigste fokken rede waarom intermittent fasting nie bemark of adverteer word nie, is omdat hulle dit nie in n vokken botteltjie kan sit en verkoop nie. Supplement companies gebruik atlete wat op steriods is om kak te adverteer wat n mors van geld is. Dai ouens het nie sulke lywe gekry uit n botteltjie pille nie, maar eerder uit n naald en harde werk. Daardie DNA storie is n klomp kak, my ma is n genetikus. Dr. Maritha Kotze. Mense tel gewig op want as hulle diet sny hulle die voedsel so uit dat hulle liggaam in "starvation mode" gaan. En dan tell hulle 2kg op as hulle na n brood kyk. 
25 Jun 13 by member: JrkFitness
wow dankie vir al die input.... en JRKFITNESS ek gaan deff. kyk na dai starvation ding. want ek wil nie net maer wees nie ek wil FIT en semi gespierd ook wees! Pontjiebotter - as dit werk vir jou hou so aan.Ekt ook n hipnotist gaan sien en wel ek moet se dit is friggin weird maar ek crave nie meer al die kos wat hy gese het ek nie meer gaan crave nie hahaha.  
25 Jun 13 by member: MissT2309
WOW thanks JrkFitness - bly jou starvation ding werk vir jou want dit klink ook vir my na goed uitsny want jy weerhou jou liggaam van als vir hoeveel ure aaneen LOL jammer jyt so vinnig op jou perdjie geklim en sorry maar ek glo nie aan pille en poeiers of naalde nie en gebruik nie supplements nie daarom dat ek gesond probeer eet en drink en dit 'n leefstyl probeer maak so bes ek kan ! Ons is nou nie almal gebless met genetikus ouers nie ! Thanks vir die terugvoer MissT (Ek gaan dit beslis consider - dis goed om te weet dit het vir jou gewerk)  
25 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
As jy bietjie na my dieët kyk sal jy sien ek sny nie werklik nutriente uit nie. 240g protein, 100g vet, 400g carbs 
25 Jun 13 by member: JrkFitness
Eerste keer wat ek n goeie thread sien op Fatsecret :) goodluck almal! 
25 Jun 13 by member: WeasyS

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


MissT2309's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.